Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Mounting bracket for windscreen

Mounting bracket for windscreen 11 Jul 2019 07:22 #45032

  • pietersenj
  • Offline
  • Pillion-friendly
  • Posts: 282
  • Thank you received: 107
Ek is opsoek na 'n tweedehandse mounting bracket vir die windscreen op my 1200 GS air cooled '09 model asb.

Dit is die onderste een wat oor die clock cluster gaan, nie die boonste ene nie.

As enige iemand dalk te koop het of selfs weet van plekke/mense wat dalk kan he, laat weet my asb by 0834591339.

Dankie

Jaco

Don't ride faster than your guardian angel can fly.....
The administrator has disabled public write access.