Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: The daily joke thread

The daily joke thread 02 Jul 2010 07:37 #126

  • Johan
  • Offline
  • Catch me if you can!
  • Posts: 1284
  • Thank you received: 233
Da' bo innie Bosveld stap hasie eendag so deurie gras en kom oppe
borrel mampoer af wat innie son gelê het.
Hy vat 'n paar slukke, ma' ie witblits skop hom so lat hy net daar uitpaas.

Jakkals kom verby, sien vir hasie ennie bottel, dog toe hy sal ook so
sluk vat voor hy vir hasie eet, maar die warm mampoer kap hom ook om.

So lê die twee nou daar toe hiëna verby kom, hy kon sy geluk nie glo
nie en drink ook an die bottel; selle storie, val net daar neer, uit-gepaas.

Leeu kom toe op ie storie af, besluit hy eet nie aan jakkalse en
hiëna's nie, en daarby is die haas te klein om eers oor te worrie. Hy
vat toe ma 'n paar groot slukke en kort-voor-lank slaan hy ook neer.

Met die begin hasie roer, sit regop met 'n hewige hoofpyn.
Hy skud sy kop, trek sy ore reg en kyk toe so om hom.
Toe sien hy hoe lê leeu, jakkals en hiëna uitgepaas om hom.


Hy mompel:

'Smaak my mos ek raak moerse aggressief as ek gesuip is!'
I live to please, but don't always succeed
Last Edit: 02 Jul 2010 23:33 by . Reason: Changed thread title
The administrator has disabled public write access.

Re: Hasie en die Mampoer 02 Jul 2010 08:05 #127

  • PC2E
  • Offline
  • Stunt Rider
  • Posts: 768
  • Thank you received: 8
Baie goed, onthou die Manpoer vanaand ;)

Boetie boesmans loop in woestyn! Leeu kom agter bos uit! Oudste sê
klie klom klak' Middelste sê 'klie klom gloot klak' Kleinste sê 'klaar
geklak'
GMT Motorcycles
The administrator has disabled public write access.

Re: Hasie en die Mampoer 02 Jul 2010 08:24 #129

  • Chris
  • Offline
  • Stunt Rider
  • Posts: 654
  • Thank you received: 119
Vrou los nota vir bediende:

GEBRYK MINNER SOAP OPPIE PENTIES.

Bediende skryf:

GEBRYK DAN MEER TOILETPAMPIER BYDIE PUPPOLL
Don’t run with scissors
The administrator has disabled public write access.

Re: Hasie en die Mampoer 02 Jul 2010 09:00 #131

  • Mud Pooh-bah
  • Offline
  • Pillion-friendly
  • Posts: 119
  • Thank you received: 7
Vrou kom agter haar broekies raak weg. So roep toe vir Siena die Bediende.
Vrou: "Siena weet jy wat van my panties geword het??"
Siena: "Nee Mies ek weet nie wat van hulle geword het nie"
Vrou: "Siena is jy seker, my panties verdwyn so een na die ander"
Siena: "Nee Mies ek sweer ek weet nie, Mies kan maar vir die Baas vra, ek dra nie panties nie!"
The administrator has disabled public write access.

Re: Hasie en die Mampoer 02 Jul 2010 09:50 #135

  • Corlia
  • Offline
  • Stunt Rider
  • Posts: 829
  • Thank you received: 74
:laugh: :laugh: :laugh: hoe lekker lag en nou!!! Thanx julle het dit nou nodig gehad!

Miskien moet die tread se naam verander na "Jokes" of so iets!
The administrator has disabled public write access.

Re: Hasie en die Mampoer 02 Jul 2010 10:02 #138

  • PC2E
  • Offline
  • Stunt Rider
  • Posts: 768
  • Thank you received: 8
Great Mud_Pooh_bah :laugh:


That’s what we refer to as empowerment in the workplace

:laugh:
GMT Motorcycles
The administrator has disabled public write access.

Re: Hasie en die Mampoer 02 Jul 2010 10:16 #141

  • Johan
  • Offline
  • Catch me if you can!
  • Posts: 1284
  • Thank you received: 233
Dieselfde Siena toe sy hoor hoeveel die 'dames van die straathoeke' verdien: " Eish. En die Oubaas hy gee my net die namoen!"
I live to please, but don't always succeed
The administrator has disabled public write access.

Re: The daily joke thread 05 Jul 2010 06:10 #201

  • PC2E
  • Offline
  • Stunt Rider
  • Posts: 768
  • Thank you received: 8
I asked God for a bike, but I know God doesn't work that way. So I stole a bike and asked for forgiveness.
GMT Motorcycles
The administrator has disabled public write access.

Re: The daily joke thread 05 Jul 2010 18:52 #263

  • LeRoyOlivier
  • Offline
  • Catch me if you can!
  • Posts: 1901
  • Thank you received: 121
What is the difference between a woman and the vuvusela - one makes a continuous whining sound all day long --- and then there is the vuvusela???? :evil: :evil: :laugh:
The administrator has disabled public write access.

Re: The daily joke thread 06 Jul 2010 05:46 #271

  • PC2E
  • Offline
  • Stunt Rider
  • Posts: 768
  • Thank you received: 8
Knowledge is knowing a tomato is a fruit; Wisdom is not putting it in a fruit salad. :laugh:
GMT Motorcycles
The administrator has disabled public write access.