Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: A 4 wheel ride to Imagine cafe meets 2 wheelers!

A 4 wheel ride to Imagine cafe meets 2 wheelers! 30 Jun 2019 14:31 #45021

  • mario
  • mario's Avatar
  • Offline
  • Platinum Member
  • Ontspan en geniet die reis!
  • Posts: 363
  • Thank you received: 86
Ek en Reinette het bietjie Bronkhorstspruit dam toe gery vanoggend. Toe ek by die Imagine kafee stop, sien ek BMW motorfietse - mooi en stofvry! Toe ons instap, hoor ek 'n lag, en dink...dit kan net Morne wees!

En toe is dit so! Ek het 'n bietjie gaan gesels, en dit was 'n fees om hulle te sien! Duidelik 'n groep vol pret!










groete!

Mario
Last Edit: 30 Jun 2019 14:34 by mario.
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Fernando